| Modulekode | RPL 320 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Kunsmatige inseminasie. Semenkolleksietegnieke, semen-evaluasie, -verdunning en - bewaring. Embrioversameling, -bewaring en -oorplasing. Ovumversameling en in vitrobevrugting. Hantering van apparaat en praktiese inseminasie, oestrus-observasie en dragtigheidsbepaling. |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | RPL 310 |
| Kontaktyd | 2 lesing per week, 1 praktiese sessie per week |
| Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
| Akademiese organisasie | Vee- en Wildkunde |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App